Christmas Wishes 2018

 

ELEOS sluit die jaar af met GROOT DANKBAARHEID


“Here, U het baie wonderlike dinge gedoen, U dink altyd aan ons; daar is niemand soos U nie. Ek sou daarvan wou vertel en daaroor praat, maar dit is te veel om op te noem” Ps 40:6

Ons staan in verwondering oor God se onuitspreeklike LIEFDE.   2018 was weereens ‘n jaar van oorvloed – oorvloed liefde, oorvloed genade, oorvloed omgee, oorvloed passie, oorvloed goedhartigheid, oorvloed seën!

Aan elke persoon wat dit vir ons moontlik gemaak het om ‘GENADE IN AKSIE” te wees, wens ons ‘n Geseënde Kersfees en Voorspoedige Nuwejaar toe.

Ons sluit die jaar af met entoesiasme en afwagting vir ‘n wonderlike 2019.

“Always work enthusiastically for the Lord, for you know that nothing you do for the Lord is ever useless” 1Corinthians 15:58


 Dankie vir u wonderlike ondersteuning en geniet die Feesseisoen.

Beste Wense vir 2019!     

       - Hester Coetsee

  Tesourier & Vise-Voorsitter

September 2018 Newsletter

Logo with pilars.jpg

Too often we underestimate the power of a touch, a smile, a kind word, a listening ear, an honest compliment, or the smallest act of caring, all of which have the potential to turn a life around.

"LIFE IS RELATIONSHIPS"

Johan smith.jpg

 

 Life is Relationships 


The “life is relationships” idea is a God-idea, a God-invention, and  a God-intention.

People are fed up with religiosity. What will make the difference? 
The question should rather be: “Who will make the difference?” The answer is easy - people who follow in the footsteps of Jesus, people sold out to community with Him and others!

People like you and me.

Johan Smit recently visited our ECD Centre in Booysens, Pretoria West where he adressed our GIGGLES Ladies group. He shared insights into his new book "Life is Relationships”. Johan is a trained economist, who has been involved in ministry for the past 30 years, fourteen of which have been full-time at Moreleta congregation.

In his mind-blowing book, Johan unearths deep biblical truths about the essence of relationships. He shows us that God is deeply relational, therefore, we need to follow in His footsteps  and become passionate about His kind of relationships again. Johan guides us masterfully how to grow and nurture such relationships with God and  others.

We are deeply  humbled by people like Johan and other volunteers who donate their time to share these Biblical Truths with our people. It also confirmed that Eleos, based on the principle of MERCY IN ACTION, is a relational charitiy organisation, investing in the lives of people on a full-time basis, to equip them for life. Our projects include:
 Kids Camps
Teen Camps
Agapé Camps
Bible Study Groups
Fun Outreaches
After-school facilities for children from the age of 8 to 18 years 

Visit our website to find out more about each project as well as where you as an individual, your church or your organisation can get involved.

www.eleos.co.za


 

HAVANA NIGHT
Fondsinsameling

Havana.jpg
h2.jpg

350 Gaste, mense van Pretoria tot sover as die Congo, het 4 Augustus hul dansskoene aangetrek. Vrouens het blomme in die hare gesit en mans sigare in die mond en in 'n vrolike luim saamgekom om die jaarlikse ELEOS Fondsinsameling te ondersteun. 

Daar was talle pryse, pret en kunstenaars wat ons gaste tot laataand vermaak het. Die dansbaan was ook volgepak met oud en jonk wat lywe geswaai het op die ritme van die Tona-orkes en die DJ.

Die immergewilde Fanie de Villiers het die veiling hanteer en ons was weereens stomgeslaan deur mense wat hulle sakke en harte oopmaak om Eleos se projekte  te ondersteun.  
Ons opregte dank aan elke borg, donateur en getroue ondersteuner wat die aan weereens 'n reuse sukses gemaak het.


School outreach.jpg

SKOLE BOU VERHOUDINGS

The learners of Willow Ridge Secondary School knitted these blankets themselves. They then donated it to our AGAPE ladies group on Madiba Day.

sh3.jpg

Die leerlinge van Laerskool Lynnwood het in Augustus leerlinge van 'n laerskool in Pretoria - Wes se voedingskema gaan besoek, bemoedig en bederf.
Lynnwood het ook kospakkies en klere ingesamel en uitgedeel aan die gesinne wat dit nodig het.

Pupils of Curro Hazeldean College visiting pupils of a feeding scheme in Pretoria West in August. Curro was able to collect jackets and warm clothes with their “Baadjie vir ’n Maatjie” project at the school.
The outreach was a whole lot of fun where the food and jackets were handed out and games played. The day was enjoyed by all.

so1.jpg

snapscan.png

To make giving easier
you can now 
SCAN TO DONATE


AGAPE KAMP.jpg
IMG_2736.JPG

AGAPE - Dameskamp 2018

VUUR, WATER & NUWE LEWE!

IMG_2745.JPG

Ons Agapé Damesgroep was op hul jaarlikse kamp na Zwartkloof  Natuur reservaat in September.
Hierdie is 'n hoogtepunt op ons geestelike kalender en soos een van ons vrywilligers wat met die kamp gehelp het tereg sê: 
"Wat ons ervaar is dat jy kom om te dien, maar ontvang meer seën as wat jy ooit kan uitdeel." 

Met kampe soos hierdie, bereik ons die individu op ’n een vir een basis. Deur hierdie persoonlike kontak kan die geestelike transformasie en groei in  elke dame sigbaar waarneem word.


230.JPG

COMMUNITY DEVELOPMENT
at our
Early Childhood Development Centre

Our GIGGLES ladies group planting the seeds donated by Laeveld Agrochem.

The vegetable garden at our ECD Centre will supply nutritious vegetables to many families.


Supporting the Needy
Sharing God’s Love * Bringing Hope
Making Dreams Come True
Breaking the Chain of Poverty

 ELEOS
 20 YEARS OF MERCY

 

Newsletter APRIL 2018

Bcard back.jpg

View this email in your browser

Supporting the Needy
Sharing God’s Love * Bringing Hope
Making Dreams Come True
Breaking the Chain of Poverty


 
This year we are celebrating 20 YEARS of caring, praying, growing, empowering and helping the community of Pretoria West.
 
This journey has been an amazing blessing, with God’s hand, grace, and mercy always guiding our organization to support and transform the lives of many individuals and families.
 
It’s not about simply handing out to those in need. It’s about staying true to and developing a system where as soon as primary needs are met, the individual has to join a group where we can help and assist physically and emotionally. By giving the necessary emotional support, helping to promote self-esteem, and enabling people to help themselves, we change lives every day.
It’s impossible to do what we do, without our loyal supporters and donors. Thank you for believing in our vision over the years. Thank you for feeding a hungry child, clothing a Senior Citizen in winter, sharing the Word of God, helping our children experience the sea for the first time, sending a young teen to boarding school, making a dream of further studies come true, helping a parent find a place to work. Thank you for every volunteer! Our work can’t be done without you, and we thank you.
 
 Join us this year for any one of our events to celebrate:
 

 ELEOS
 20 YEARS OF MERCY

 

186cd7f0-dce5-457e-976c-aacf3dbdc151.jpg

Kids Camps

“ Tannie, die kos was so baie en lekker, ek het in my eie bedjie geslaap en ….” toe rol die trane. “ Tannie, ek is so bang by my huis. Help my.”
 
Hierdie is een stemmetjie uit vele kinders wat ons jaarliks op die ELEOS Kids Camps neem.
Liz (naam verander) is 12 jaar oud. Sy is dankbaar vir elke ietsie wat sy kry. Ons kon sien hoe sy die kamp geniet, maar die vrees en seer in haar gesiggie was onmisbaar. Sondagaand tydens die kamp, begin sy vertel van die mishandeling wat sy, haar ouer sussie en haar ma moet deurgaan. Die omstandighede is haaglik en as gevolg van haar pa se drank en dwelmprobleem slaap hulle soms buite, omdat hy so geweldadig is. Sy vertel meer van haar vrese en haar pa se obsessie met gewere.  Ons besef die kind is in lewensgevaar. Met ons span terapeute en maatskaplike werkers, kon ons hierdie gesin help.
 
Die ELEOS Kids Camps maak ‘n groot verskil in kinderlewens.  Die individuele aandag en liefde wat die kinders kry, die nuwe klere in hulle nuwe sakke, warm storte en ‘n bed, die positiewe dissipline struktuur wat fokus daarop om erkening vir positiewe gedrag te gee, en dan die aanleer van sosiale vaardighede maak hierdie kampe lewensveranderend.
Na ‘n kamp sien die kinders  dat die lewe anders kan wees. ‘n Lewe waar hul veilig kan wees  sonder alkohol, dwelms en geweld. Die volle waarde en omvang van hierdie kampe is onmeetbaar en ons kan maar net terug staan en die wonderlike getuienis van God groot genade aanskou.

ELEOS hou hierdie kampe drie keer per jaar.
Kyk gerus op ons webwerf
www.eleos.co.za
vir verdere inligting of om as borg betrokke te raak.

Booysens.jpg

BOOYSENS BEERTJIES het pret.

‘n Groep donateurs van MD Services het ons Booysens Beertjies Kleuter groep in Februarie besoek. Laggies en speletjies was oral uitgedeel.
Die kleutertjies van 3-5 jaar is daagliks by die kleuterskool en ontvang die nodige opvoedkundige onderrig, terwyl hul mammas werk. Hier ontvang hul ook 2 etes per dag en die nodige remediërende onderrig indien nodig.

 

"Train a child in the way he should go: and when he is old, he will not part from it."
Proverbs 22 : 6

brei.jpg

AGAPE-damesgroep werk fluks.
 
Die dames in ons Agapé-groep hekel egte katoen waslappies, verpak dit met 'n sepie en verkoop dit vir R60.
Die dames is fluks en se hande staan vir niks stil nie.
Die opbrengs uit hierdie projek gaan weer direk na ons noodprojekte in Pretoria-Wes.
Voorraad is beperk.

Bestel by Hester Coetsee
083 236 6386

 
graduation.jpg


WELKOM MARINA

Marina van der Merwe is 'n maatskaplike werker en is vanaf Januarie deel van die ELEOS-Span.
Marina help ons ons mense met beursaansoeke, werkskeppingsprojekte en verdere opleiding.
ELEOS vat hande met ATTERBURY TRUST en Solidariteit HELPENDE HAND om studente te help.
 

" Education is the most powerful weapon which you can use to change the world."    - Nelson Mandela

 3 Naskool Projekte Blom

tieners.jpg

Ons 3 naskool groepe bied ‘n veilige hawe vir 60 kinders elke middag. Die verhouding wat ons personeel met die kinders bou is kosbaar. Hier word emosies uitgesorteer, behoeftes aangespreek en soms net liefde uitgedeel. Dit word ‘n huis weg van hulle eie huise af waar daar volwassenes is wat kan help met skoolwerk, luister na die dag se stories of sommer net lekker kos saam geniet.
 
Ons sentrums vir die behoeftige kinders van Genl.Nicolaas Smit Laerskool en Genl. Beyers Laerskool help die kinders met hul huiswerk en take en voorsien ook ‘n voedsame ete.
 
Die Hoërskool groep wat tieners bedien van Hoërskole Tuine, Hercules en Tuine Tegnies, asook Suiderberg Skool, vergader by ons Gemeenskapsentrum in Marketstraat. Dit is ‘n projek wat eers hierdie jaar begin het en het ons tans sowat 12 tot 16 tieners wat op ‘n gereelde basis die naskoolsentrum bywoon.
 
Die kinders kom vanuit die Booysens, Claremont en Gomorra areas en hulle behoeftes verskil. Vir sommiges is dit die enigste ete wat hulle vir die dag ontvang. Skoolklere en skoolskoene is ‘n groot behoefte, veral met die winter oppad. Die kinders se skoolklere is dikwels vanuit die skole se klerebank ontvang, juis omdat hulle soveel nood ervaar. Die klere is soms uitgewas en stukkend, skoene se sole is afgeloop en gaap dikwels van baie dra. ‘n Seun het in die somer elke dag met sy trui geloop in die snikhete van Januarie en Februarie. Ons het eers later besef dit is omdat hy slegs ‘n meisies hemp by die skool klere bank kon kry en het hy sy trui gedra omdat hy skaam was. ‘n Dogter het twee nommers skoolskoene te groot want mamma kan net een maal in haar hoërskool loopbaan skoene aankoop. Die stories is hartseer, maar die realiteit van ons wêreld.
 
Ons kinders is trots en hulle werk hard. By die naskool kan hulle net kinders wees en kry hulle die versorging wat hulle ‘n hupstoot gee sodat hulle op hulle skoolwerk kan fokus.
 
Ons poog ook om in vakansies projekte aan te bied wat die kinders blootstel aan nuwe ervarings en geleenthede. Dit is geleenthede wat kinders verder ontwikkel en hulle ervaringswêreld verbreed sodat hulle kan besef die wêreld is groter as net dit wat hulle elke dag ken.
 
Dankie vir elkeen se betrokkenheid wat dit vir ons moontlik maak om ons kinders se lewens te verbeter. 

Jou bydrae maak 'n verskil!
BAIE DANKIE.

JY.jpg

SEPTEMBER 2017 NEWSLETTER

Eleos Newsletter September 2017

7dbc3298-42e7-4d24-9b6b-22b4b8b3f8a7.jpg


                                                                                                                                  

                             BLESSINGS to you all!

 PRESSED DOWN. SHAKEN TOGETHER. RUNNING OVER
(Luke 6:38)
This is the blessings that God has promised us in His Word and that is what
Eleos is experiencing in 2017, a year of Godly blessings. 2017 Started with a mixture of exciting new projects, motivated personnel, amazing stakeholders, the know how and skill of 19 years of building relationships
and awe-inspiring testimonies of what God has been doing!
Our focus this year was to assist and grow the family as a whole and really be effective in what we do. We asked God to help us be MERCY IN ACTION and as always, we were blown away by what GOD CAN DO!
Please take time to read through our newsletter. You were most probably part of one or even more of these amazing stories.

  We have MORE FUN FUNDRAISERS and opportunities for you, your family or your company to join us in being MERCY IN ACTION
Follow us on Facebook:  eleos_sa
Instagram: @eleos_sa
www.eleos.co.za
But most important
 Join us in by proclaiming the following scripture over our lives: 

Luke 6: 38
"Give and it will be given to you. A good measure,  pressed down, shaken together and running over, will be poured into your lap. For with the measure you use, it will be measured to you."

                                                                                                                    By Clariza Botha
                                                                                                                    Head of Marketing 


What went down?

ELEOS se 19e Gholf dag
JOU SENT VERANDER DIE PRENT

Eleos se 2017 gholfdag by Silver Lakes Golf Estate was geseën met 'n vol veld en lojale ondersteuners. Dit was 'n dag van pret en gholf. Te danke aan goeie beplanning en wonderlike borge kan Eleos sê dat die dag 'n reuse sukses was. Eleos is dankbaar vir wonderlike mense by Silver Lakes Golf Club wat uiters hulpvaardig en professioneel was. Dankie ook aan al die spelers, borge en donateurs wat gehelp het om van hierdie dag 'n reuse sukses te maak.

IMG_2293.JPG
IMG_2405.JPG
IMG_2466.JPG




 

Een van die hoogtepunt van die dag was die verrassing wat Paulo Azevedo gereël het. Touch of Class het opgetree by die prysuitdeling en dit was 'n onvergeetlike vertoning. Eleos is dankbaar vir almal se ondersteuning met die aankoop van pakkette ter ondersteuning van ons projek

                                                                                                              Deur Sobet Diemont
                                                                                                              Golfdag-koördineerder
                                                                                                              Projek leier: Eleos Kombuis 


kids kamp3.jpg

Dreams do come true
Eleos Kids Camp to Hiberdene


During the July school holidays, Eleos made 40 children's dreams come true by taking them to the sea for the very first time. They stayed at Mercury Hiberdene Children's Holiday Home.
 The children experienced being at the sea for the first time, tasting waffles and milkshakes and even prawns. They were blessed with experiences that they would never have imagined.
They did not have the frame of reference to imagine something as big as the ocean. This camp opened their horizons and gave them hope for a better future.
The children were taken to the beach and there was a small market. The children were blessed with slush puppies, sweet, pancakes and a piece of jewellery. Thanks to the kindness and generosity of so many people, the lives of these children are changed forever. 
                                                                                                                                                                                                                                             By Marné Jacobs                                                                                                                           Eleos Social Worker


(182).jpg


Eleos Charity Ball 2017
On Saturday, 29 July 2017, people from “All over the world” arrived at Union Caterers for our Annual Charity Ball.

This year we went on a trip "Around the world" and guests dressed in costumes of their favourite country.
We departed from Union Caterers and ate our way around the world, stopping on each continent for their best-known delicacies.
Everybody had fun and we managed to raise a substantial amount during the evening.

We would like to thank everyone who supported this event and hope to see you all at our next  Charity Ball on 4 August 2018!

                                                                                                      By Bertha van der Merwe
                                                                                                      Gala Event Co-ordinator
                                                                                                      Project leader Agapé


 

 Seëninge...

Iets wat jy het of gebeur wat goed is omdat dit jou lewe beter maak, jou help of jou gelukkig maak”  - of is dit net die halwe waarheid?

Skielik is dit donker om my. Dis onvriendelik en ongemaklik. Net die rekenaarskerm is helder verlig. Ag nee Here, ek het nog soveel om vannaand te doen… Hoekom nou dit?
Ek werk terwyl die rekenaar se battery hou. In die stilte van die nag kom ek tot die besef hoe ondankbaar ek is. Kwaad en gefrustreerd omdat die krag is, dink ek onwillekkeurig aan soveel kinders en seerkry-mense wat onder haglike omstandighede elke dag sonder elektrisiteit moet klaarkom.
Ek kry skaam…
Om ‘n geseënde lewe te leef, beteken nie noodwendig ‘n lewe sonder pyn, lyding en frustrasies nie.
God het nie die wêreld deur Jesus se verheerliking verlos nie, maar deur sy vernedering en dood aan n kruishout op Golgotha.
Leef ons werklik soos mense wat ryklik geseën is? Of is ons geneig om by die eerste tekens van ongemak of krisis te vergeet dat ons duur gekoop en uitermatig geseënd is om die bloed-belofte van n ewigheid van vrede en liefde as erfenis te kan hê?
In die moeilikste omstandighede maak God se liefde en Sy genade dit vir ons moontlik om ons te verheug, want ons seën kom van die teenwoordigheid en beloftes van God. Ons kan maar alles verloor, want in Christus het ons reeds alles wat ons nodig het.
Kom ons vra saam met Jabes in 1Kron 4:10 vir God se seën vir al ons Eleos werksaamhede: “Jabes het die God van Israel aangeroep met die woorde: “Stort u seën oor my uit, vergroot my grondgebied, neem my onder u beskerming en weerhou onheil van my sodat geen smart my sal tref nie’’ God het laat gebeur wat hy gevra het.

Mag God Eleos se grondgebied vergroot, sodat elkeen van ons as gewillige instrumente van God se liefde, Sy seën in dubbelmaat kan uitdeel ongeag moontlike uitdagings.

                                                                                                                       deur ELIZE VISSER
                                                                                                                       BPsychology (ICP)
                                                                                                                       ELEOS Berader
                                                                       


 


Hip and happening

 

Werkskepping
 

Ontmoet Chrizelda
Hierdie mamma en haar gesin het onlangs deur 'n moeilike tyd gegaan. Haar man  het sy werk verloor en ander gesondheidstoestande het hul omstandighede baie moeilik gemaak. Hul het egter nie gaan lê nie. Chrizelda se man het weer werk gekry en sy self het Eleos genader met 'n besigheidsplan om pannekoek te bak en verkoop. 'n Borg het gehelp om Chrizelda te voorsien van die toerusting wat sy nodig het en haar nuwe besigheid is van die grond af. Chrizelda is 'n rolmodel vir die ander vroue. Sy het inisiatief geneem om haarself t bemagtig en sodoende in haar gesin se behoeftes te voorsien. 

Chrizelda.jpg


ELEOS
EMPOWERING
We encourage entrepreneurial projects.
Helping a community to help themselves is one of our key objectives.
We are very proud of Chrizelda and way she faced difficult circumstances.


20170805_122137.jpg

Gemeenskapsdiens

Gemeenskapsdiens Projek

In Augustus het vier seuns van Curro Kollege ons sentrum in Marketstraat kom seën deur 'n Wendy af te skuur, dit weer te verf en selfs in die tuin te werk. Hul het 'n volle dag afgestaan om terug te gee aan die gemeenskap. Baie dankie Jacques Kleinhans, Franzy Holl, Estiaan Mellet en Imar Dreckmeyer vir jul bereidwilligheid om 'n verskil te maak.


nuwe rolstoel2.jpg

THANK YOU Round Table

Jean-Claude is a disabled child involved in one of our projects. He makes use of an outdated Shona Buggy. The buggy was in desperate need of a make-over and thanks to Christo Mart and Round Table, the buggy was refurbished. 
 

THANK YOU Round Table

Jean-Claude is a disabled child involved in one of our projects. He makes use of an outdated Shona Buggy. The buggy was in desperate need of a make-over and thanks to Christo Mart and Round Table, the buggy was refurbished. 
 

Giggles.jpg

Ons Personeel


Annelize
Annelize Bonthuys, ons sielkundige by Laerskool Generaal Nicolaas Smit, is gekies om op 'n eksterne paneel te sit vir M-keuring vir sielkunde studente by Noord-Wes Universiteit. Ons is baie trots op jou Annelize!
 

Elize
Elize Visser,  berader by ons Wilhelmstraat-sentrum, het haar praktiese ure voltooi en haar Raadseksamen met vleuende vaandels geslaag. Ons is bevoorreg om iemand soos Elize as deel van die Eleos-span te hê.
 


Where & When

What's cooking?

NEWS FRESH FROM THE OVEN!!
The Eleos kitchen has developed a new biscuit :
THE CARAMEL SURPRIZE!
After months of testing anddevelopment Marieta from our Kitchen are proud to introduce a new biscuit to the already successful collections of biscuits.
"The recipe? "  Marieta only smiles and says," It's a secret for you to uncover with your next purchase.."

Koekie kombuis.jpg

Plaas jou bestelling vroegtydig
Ons voorsien omtrent die hele Pretoria van 'n ou ietsie saam die koffie. Hierdie bly nogsteeds een van ons mees suksesvolle werkskeppingsprojekte.
Kontak Marieta  by 012 379 5344 om jou bestelling te plaas.

 


Who's the Hero?

JY is die superheld!
 

Dankie aan al ons lojale maandelikse ondersteuners wat salarisse betaal, wat sorg dat 'n honger kind 'n maaltyd na skool ontvang, wat ons bussie se wiele laat rol en om skenkings op te laai.
Dankie aan almal wat ons funksies ondersteun, wat Gholfdag en Gala Bal  getrou bywoon. Vir julle wat bie en lootjies koop en saam met ons in die pret deel. 
Dankie aan elke vriendin wat per 'whatsapp' onmiddellik reageer en fietse, beddens, klere, geld of 'n skooltas skenk.
Dankie aan elke vrywilliger wat hul kosbare tyd gee, talent en van hulself gee, om te kom help.
Dankie vir almal van die haarkapper tot die kamp-groepleiers, van die broodjie smeerders tot die ambagsmanne wat ons sentrums onderhou.
Dankie aan elke persoon wat vir ons bid, wat ons projekte voor die troon van God neerlê.

JULLE IS DIE HELDE, JULLE MAAK
ONS TAAK LIG, JULLE IS ELEOS
#genadeinaksie          

DECEMBER 2017

Eleos Christmas card.jpg
dont miss out.png

Save the date:

DON’T MISS OUT
Important dates for 2018!
 
10 MAY      Annual Golf Day
04 Aug      Annual Charity Ball
01 Dec       Family Outreach

 

 

 

 

BOODSKAP VAN ONS VOORSITTER  

As Voorsitter van ELEOS, wil ek graag vir almal - 
die ELEOS -vriende en -vriendinne, borge, werknemers, kliënte en vrywilligers - uit my hart uit dankie sê vir elkeen se bydrae tot ‘n ongelooflike 2017.
ELEOS het ‘n “oorvloed” jaar beleef waar ons geseënd is met wonderlike nuwe personeel, meer kliënte, suksesvolle projekte, asook ‘n nuwe projek vir ons naskool-tieners, nuwe verhoudings en geestelike groei. ELEOS is dankbaar en doen graag wat Psalm 90 sê – Kom ons loof en prys die Here want Hy is goed!
 
ELEOS neem ‘n ruskans in Desember en is DV vroeg in Januarie terug met passie om weer “Genade in Aksie” te wees. Ons weet nie wat 2018 inhou nie, maar ons weet dat ons en julle ‘n formidabele span maak wat reg is vir enige geleentheid en uitdaging wat oor ons pad kom.ELEOS wens julle ‘n Geseënde Kersfees en voorspoedige nuwejaar toe.
Ek het ‘n paar wonderlike wyshede en sêgoed deur die jaar raakgelees wat ek in aksie by ELEOS beleef het. Ek deel dit graag – sommer so in Engels – want dalk beteken dit vir iemand iets:  

God always keeps His promises, but He does not upkeep our potential.
Concentrate on God’s ability, not on your inability!
You can hope that life changes or you can bring the change.
Begin to expect from God. Take off the limits that you put on God.
Faith does not deny a problem, it denies it a place of influence!

Liefde
Talana Smith