Christmas Wishes 2018

 

ELEOS sluit die jaar af met GROOT DANKBAARHEID


“Here, U het baie wonderlike dinge gedoen, U dink altyd aan ons; daar is niemand soos U nie. Ek sou daarvan wou vertel en daaroor praat, maar dit is te veel om op te noem” Ps 40:6

Ons staan in verwondering oor God se onuitspreeklike LIEFDE.   2018 was weereens ‘n jaar van oorvloed – oorvloed liefde, oorvloed genade, oorvloed omgee, oorvloed passie, oorvloed goedhartigheid, oorvloed seën!

Aan elke persoon wat dit vir ons moontlik gemaak het om ‘GENADE IN AKSIE” te wees, wens ons ‘n Geseënde Kersfees en Voorspoedige Nuwejaar toe.

Ons sluit die jaar af met entoesiasme en afwagting vir ‘n wonderlike 2019.

“Always work enthusiastically for the Lord, for you know that nothing you do for the Lord is ever useless” 1Corinthians 15:58


 Dankie vir u wonderlike ondersteuning en geniet die Feesseisoen.

Beste Wense vir 2019!     

       - Hester Coetsee

  Tesourier & Vise-Voorsitter